Skip to main content

Vrae wat gereeld gevra word

FAQ
  • Let asseblief op dat geen plus ones en kinders welkom is nie, tensy spesifiek met die bruidspaar gereël.
  • Daar is oorgenoeg parkering by die venue vir al die gaste.
  • Kroeg - dit is ‘n kontantkroeg met kaartfasiliteite.
  • Die lys met moontlike verblyfopsies is HIER beskikbaar.
  • Diegene wat gebruik wil maak van vervoer, ons beveel die volgende mense aan:

Paarl Taxis and Tours
+27 21 872 5671 

KLEREDRAG
Formele kleredrag.
Ons vra asseblief dat niemand swart sal dra na die troue toe nie, maar eerder iets helder en kleurvol vir die feesviering!

DIEETVEREISTES
Ons vra graag of daar iemand met enige spesifieke dieetvereistes is om ons in kennis te stel (byvoorbeeld vegetaries, vegan).

TROUGESKENK IDEES
Jou teenwoordigheid op ons troudag is wat ons bo alles waardeer, maar indien jy ons wil bederf, sal ‘n geldjie die beste wees om ons nessie te kan veer.

BANK BESONDERHEDE
Bank: Investec
Rekeninghouer: Mr CW Smit
Rekeningtipe: Lopende Rekening
Rekeningnommer: 1001 334 59 58
Takkode: 580105
Verwysing: Naam en Van

 

 Baie dankie!

How we met

Ons het getrou
#MrandMrsSmit

6 APRIL 2024

Days
:
Hours
:
Minutes
:
Seconds