Skip to main content

RSVP

Bevestig asseblief teen 3 Maart 2024 of jy by die viering gaan wees. Ons sien uit daarna om hierdie spesiale dag saam met jou te deel!

KLEREDRAG
Formele kleredrag.
Ons vra asseblief dat niemand swart sal dra na die troue toe nie, maar eerder iets helder en kleurvol vir die feesviering!

DIEETVEREISTES
Ons vra graag of daar iemand met enige spesifieke dieetvereistes is om ons in kennis te stel (byvoorbeeld vegetaries, vegan).

RSVP

Gesels met ons

TROUGESKENK IDEES

Jou teenwoordigheid op ons troudag is wat ons bo alles waardeer, maar indien jy ons wil bederf, sal ‘n geldjie die beste wees om ons nessie te kan veer.

BANK BESONDERHEDE

Bank: Investec
Rekeninghouer: Mr CW Smit
Rekeningtipe: Lopende Rekening
Rekeningnommer: 1001 334 59 58
Takkode: 580105
Verwysing: Naam en Van

Baie dankie!

Ons het getrou
#MrandMrsSmit

6 APRIL 2024

Days
:
Hours
:
Minutes
:
Seconds